Digital downloads. Secure payments.

Handskrif: Klankvorming Tik-Tak patroon

In Stock Unavailable

SKU: 5774164951199

Regular price R 150.00 R 150.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die "Tik-Tak" klankvormingsprogram is ontwikkel om die vorming van die klanke te oefen, wat gelei word deur die vorming van die "tik-tak"-patroon. Dit behels klanke wat deur 'n skuins afwaarts en skuins opwaartse beweging gevorm word en almal in dieselfde posisie of oriëntasie begin. Die korrekte begin en vorming...
-4

PRODUCT DETAILS

Die "Tik-Tak" klankvormingsprogram is ontwikkel om die vorming van die klanke te oefen, wat gelei word deur die vorming van die "tik-tak"-patroon. Dit behels klanke wat deur 'n skuins afwaarts en skuins opwaartse beweging gevorm word en almal in dieselfde posisie of oriëntasie begin.

Die korrekte begin en vorming van klanke sal bydra om die omkering van klanke tydens skryf  te voorkom / te verminder. Die program fokus op die aanleer van die korrekte vorming van klanke deur middel van ‘n video / PowerPoint aanbieding en werksvelle en aktiwiteite vir vaslegging. Die program kan deur ouers, terapeute en opvoeders benut word as deel van die onderrigproses, vaslegging tuis en/of terapie.

Program sluit die volgende in:

  •  Video met riglyne vir opvoeder/ouer.
  •  PowerPoint aanbieding vir klaskamer. (Kan benut word om eie video te maak).
  •  Muurkaart van die "Tik-Tak" klanke.
  •  Gegradeerde werksvelle (klanke en tik-takpatroon, 43 drukbare bladsye).
  •  Ouditiewe en visuele diskriminasie aktiwiteite om klankvorming en perseptuele   vaardighede te oefen.

Hierdie program is ook beskikbaar in Engels en vorm deel van die Volledige Skrifpatroon en Klankvormings -pakket.

Handskrif: Klankvorming Tik-Tak patroon

Handskrif: Klankvorming Tik-Tak patroon

What are you looking for?

Your cart