Digital downloads. Secure payments.

2D Vorms (Muurkaarte, Kleimatte en aktiwiteite)

In Stock Unavailable

SKU: 6087814152351

Regular price R 80.00 R 80.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Speelklei is 'n kreatiewe manier om kinders op 'n ouderdomstoepaslike wyse te stimuleer. Klei-aktiwiteite is belangrik vir die ontwikkeling van handspiere en die bevordering van vroeë potloodgreep ontwikkeling. Dit kan ook benut word om 'n wye verskeidenheid persepsuele konsepte vas...
-11

PRODUCT DETAILS

Speelklei is 'n kreatiewe manier om kinders op 'n ouderdomstoepaslike wyse te stimuleer. Klei-aktiwiteite is belangrik vir die ontwikkeling van handspiere en die bevordering van vroeë potloodgreep ontwikkeling. Dit kan ook benut word om 'n wye verskeidenheid persepsuele konsepte vas te lê en te ontwikkel.

Hierdie produk sluit ‘n verskeidenheid klei-aktiwiteite in, om 2 D vorms vas te lê. Dit sluit muurkaarte van die onderskeie vorms in, asook kleimatte vir elke vorm. Die produk sluit ook addisionele aktiwiteite in. Hierdie aktiwiteite behels die nabou van prente wat uit ‘n verskeidenheid vorms bestaan. Hiermee word die konsep van 2 D vorms vasglê, maar dit is ook daarop gerig om visio-motoriese integrasie en ruimtelike persepsie op ‘n speelse en ouderdomstoepaslike wyse te ontwikkel. Hierdie hulpmiddel is geskik vir kinders tussen die ouderdom van 3.5 en 8 jaar.

2D Vorms (Muurkaarte, Kleimatte en aktiwiteite)

2D Vorms (Muurkaarte, Kleimatte en aktiwiteite)

What are you looking for?

Your cart