Riglyne vir Handskrif: Muurkaarte (Potloodgreep, Postuur en Posisionering)
Regular price
R 100.00 ZAR
R 100.00 ZAR
|
Save
R 0.00 ZAR
(0% off)
/
Shipping calculated at checkout.
Hierdie hulpmiddel sluit 3 stelle muurkaarte in. Muurkaarte kan ook individueel aangekoop word. Funksionele Sitpostuur: Riglyne vir die klaskamer - sluit ses muurkaarte in wat fokus op riglyne vir korrekte sitpostuur, moontlike aanpassings vir die klaskamer en riglyne vir die identifisering...
Hurry, Only -23 left!
-23
PRODUCT DETAILS
Hierdie hulpmiddel sluit 3 stelle muurkaarte in. Muurkaarte kan ook individueel aangekoop word.
- Funksionele Sitpostuur: Riglyne vir die klaskamer - sluit ses muurkaarte in wat fokus op riglyne vir korrekte sitpostuur, moontlike aanpassings vir die klaskamer en riglyne vir die identifisering van onvoldoende sitpostuur in.
-
Muurkaarte: Riglyne vir 3-punt potloodgreep - vyf A4 muurkaarte met riglyne vir handhawing van 'n dinamiese potloodgreep. Geskik vir die klaskamer ter ondersteuning van potloodgreep en handskrif-ontwikkeling. (Links en regs)
- Ergonomiese oorwegings tydens handskrif -2 muurkaarte (Korrekte posisionering van papier/werksboek vir links en regshandige leerders).
13 PDF bladsye
Customer Reviews
Related Products
Dotted Pictures: Fine Motor Activities To Improve Pencil Control
Regular priceR 100.00 ZARR 90.00 ZAR
Dotted Pictures: Fine Motor Activities To Improve Pencil Control
Regular priceR 100.00 ZARR 90.00 ZAR
R 100.00 ZAR


R 100.00 ZAR