Hierdie hulpmiddel is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die die tema van emosies en gevoelens met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, oog-handkoördinasie en fyn motoriese aktiwiteite vir potloodbeheer) te ontgin .
Hierdie hulpbron sluit die volgende in:
- 4 x A4 Plakkate en flitskaarte in, wat die basiese emosies, hartseer, gelukkig, kwaad en bang illustreer.
- 10 Oog-hand koördinasie werkkaarte
- 5 Fyn-motoriese aktiwiteite / werkkaarte
- 12 Visuele Persepsuele aktiwiteite / werkkaarte
- 2 Speelklei-matte (lamineer vir maklike gebruik en skoonmaak)
- Kombinasie van kleur, asook swart en wit werksvelle.
Gebruik in A4 (jonger leerders) of A5 formaat (vir ouer leerders ) om voorsiening te maak vir verskillende ouderdomme en fynmotoriese-vaardigheidsvlakke.
36 drukbare bladsye.
Beskikbaar in Engels en Afrikaans.