Digital downloads. Secure payments.

Klei-Aktiwiteite: Getal 1 Tot 10 (Muurkaarte en Kleimatte)

In Stock Unavailable

Regular price R 50.00 |  Save R -50.00 (Liquid error (sections/product-template.liquid line 215): divided by 0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Klei is 'n kreatiewe manier om kinders op 'n ouderdomstoepaslike wyse te stimuleer.  Klei-aktiwiteite is belangrik vir die ontwikkeling van handspiere en die bevordering van vroeë potloodgreep ontwikkeling. Dit kan ook benut word om 'n wye verskeidenheid persepsuele konsepte vas...
-31

PRODUCT DETAILS

Klei is 'n kreatiewe manier om kinders op 'n ouderdomstoepaslike wyse te stimuleer.  Klei-aktiwiteite is belangrik vir die ontwikkeling van handspiere en die bevordering van vroeë potloodgreep ontwikkeling. Dit kan ook benut word om 'n wye verskeidenheid persepsuele konsepte vas te lê en te ontwikkel. Hierdie produk sluit die volgende in:

  • 10 Muurkaarte (getal 1 tot 10)
  • 10 Kleimatte  (getal 1 tot 10). 

Die hulpmiddel fokus op die korrekte syfervorming en getalkonsep van syfers 1 tot 10.

Indien u hierdie produk in 'n spesifieke kleur benodig om by jou huidige klastema te pas, kontak ons gerus info@writeability.co.za.

Klei-Aktiwiteite:Getal 1 Tot 10 (Muurkaarte en Kleimatte)

Klei-Aktiwiteite:Getal 1 Tot 10 (Muurkaarte en Kleimatte)

What are you looking for?

Your cart