Digital downloads. Secure payments.

Spasies Tussen Woorde Wanneer Ons Sinne Skryf (Werksvelle)

In Stock Unavailable

Regular price R 80.00 |  Save R -80.00 (Liquid error (sections/product-template.liquid line 215): divided by 0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Gegradeerde terapeutiese program/werksvelle, spesifiek vir kinders in die grondslagfase wat sukkel spasiëring van woorde wanneer hulle sinne skryf. Kan tydens klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme). Sluit 'n strategie en verskeie werksvelle in. Dit is maklik...
-3

PRODUCT DETAILS

Gegradeerde terapeutiese program/werksvelle, spesifiek vir kinders in die grondslagfase wat sukkel spasiëring van woorde wanneer hulle sinne skryf. Kan tydens klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme). Sluit 'n strategie en verskeie werksvelle in. Dit is maklik om aan te leer en toe te pas.  'n Video en PowerPoint van hierdie produk is beskikbaar as deel van 'n bundel - Volg gerus die skakel vir meer inligting. Spasies tussen woorde pakket.

Hierdie hulpmiddel sluit die volgende in:

  • Klaskamer strategie
  • Drukbare werkkaarte
  • Semi-konkrete aktiwiteite.
  • Kan ook as 'n tuisprogram deur ouers of terapeute gebruik word.  

Hierdie produk is vorm ook deel van die Handskrif Pakket: "Skryf tussen lyne en Spasies tussen woorde".  Vir meer inligting kan hierdie skakel gevolg word: Handwriting Bundle: Writing Sentences/Skryf van Sinne.

Beskikbaar in Engels en Afrikaans.

 

Spasies Tussen Woorde Wanneer Ons Sinne Skryf (Werksvelle)

Spasies Tussen Woorde Wanneer Ons Sinne Skryf (Werksvelle)

What are you looking for?

Your cart