12 Printable classroom posters
Includes a visual representation of numbers 1 to 10. Each number is accompanied by a visual writing prompt for the correct formation and writing style to prevent number reversal.
Sluit ‘n visuele voorstelling van die korrekte skryfwyse van syfers in. Elke syfer word vergesel van ‘n visuele voorstelling van 'n werksmetode vir die korrekte vorming van getalle om syferomruilings te voorkom.