WriteAbility
Herfs: Persepsuele Werksvelle en Aktiwiteite.
Regular price
R 100.00
R 100.00
/
Hierdie hulpmiddel/aktiwiteitsboekie is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van seisoene (Herfs) met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, visuele-volgorde, oog-handkoördinasie, fyn motoriese aktiwiteite en knipvaardighede) te ontgin. Hierdie aktiwiteitsboek sluit die...
View More Details