Getalspeletjies om syfervaardigheid te ontwikkel en getalvorming vas te lê.
Availability:
In Stock
Regular priceR 90.00R 100.00
/
Die getalpeletjies hulpmiddel sluit 'n verskeidenheid speletjies in om getalkonsepte te ontwikkel en die korrekte vorming en skryf van getalle aan te moedig. Syfervaardighede sluit vaardighede in soos getalbegrip (begrip van...