Digital downloads. Secure payments.

Skryf Van Klanke Tussen Lyne (Werksvelle)

In Stock Unavailable

Regular price R 80.00 |  Save R -80.00 (Liquid error (sections/product-template.liquid line 215): divided by 0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Gegradeerde terapeutiese program en werksvelle, vir kinders in die grondslagfase wat sukkel met skryf in lyne en die oriëntering van klanke tussen lyne wanneer hulle skryf.Kan tydens klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme). Sluit 'n strategie...
-16

PRODUCT DETAILS

Gegradeerde terapeutiese program en werksvelle, vir kinders in die grondslagfase wat sukkel met skryf in lyne en die oriëntering van klanke tussen lyne wanneer hulle skryf.
Kan tydens klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme). Sluit 'n strategie en verskeie werksvelle in. Dit is maklik om aan te leer en toe te pas. 

Hierdie hulpmiddel sluit die volgende in:

  • Klaskamer strategie
  • Drukbare werkkaarte
  • Semi-konkrete aktiwiteite.
  • Kan ook as 'n tuisprogram deur ouers of terapeute gebruik word.  

Hierdie produk is vorm ook deel van die Handskrif Pakket: "Skryf tussen lyne en Spasies tussen woorde".  Vir meer inligting kan hierdie skakel gevolg word: Handwriting Bundle: Writing Sentences/Skryf van Sinne.

Beskikbaar in Engels en Afrikaans.

 Spesiale Aanbieding: 

Koop hierdie produk en ontvang die video en PowerPoint  aanbieding gratis. (slegs geldig vir 'n berperkte tyd)

Customer Reviews

Based on 1 review Write a review
Skryf Van Klanke Tussen Lyne (Werksvelle)

Skryf Van Klanke Tussen Lyne (Werksvelle)

What are you looking for?

Your cart