Digital downloads. Secure payments.

Graad 1: Volledige WriteAbility Pakket (5 tot 7 jaar)

In Stock Unavailable

SKU: 5913057198239

Regular price R 975.00 R 1,950.00 |  Save R 975.00 (50% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die volledige Graad 1 WriteAbility pakket. Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit is geskik vir leerders van 5...
-13

PRODUCT DETAILS

Die volledige Graad 1 WriteAbility pakket. Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit is geskik vir leerders van 5 tot 7 jaar. 

Dit sluit die volgende WriteAbility pakkette in

  • WriteAbility Knipvaardighede 
  • Vlytige Vingers Fyn Motoriese Aktiwiteite
  • Fynmotoriese Aktiwiteite vir die ontwikkeling van potloodbeheer.
  • Fynmotoriese Kersfees-Pret
  • "Pre-writing Lines"
  • Bou jou klanke met Speelklei (Hoofletters en Kleinletters) 
  • Pret met Begibklanke
  • Volledige Syfer-Pakket
  • Volledige Klankvorming en skrifpatroonprogramme
  • Hasie Hop Klanke
  • Funky Monkey Klanke
  • Apie Swaai Klanke
  • Tik Tak Klanke
  • b/d Omkeringsprogram
  • Spasies Tussen Woorde
  • Skryf in Lyne.

Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit sluit 'n wye verskeidenheid aktiwiteite, werksvelle en video’s in. Kan tuis deur ouers as verryking of deur opvoeders in die klaskamer en terapeute tydens terapiesessies benut word.

Customer Reviews

No reviews yet Write a review
Graad 1: Volledige WriteAbility Pakket (5 tot 7 jaar)

Graad 1: Volledige WriteAbility Pakket (5 tot 7 jaar)

What are you looking for?

Your cart