Digital downloads. Secure payments.

WriteAbility Pakket (4 tot 6 jaar)

In Stock Unavailable

Regular price R 635.00 R 1,270.00 |  Save R 635.00 (50% off)
/

Shipping calculated at checkout.
NUWE HULPMIDDELS BYGEVOEG Die Graad R WriteAbility pakket. Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit is geskik vir leerders 4...
-52

PRODUCT DETAILS

NUWE HULPMIDDELS BYGEVOEG

Die Graad R WriteAbility pakket. Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit is geskik vir leerders 4 tot 6 jaar. 

Dit sluit die volgende WriteAbility pakkette in

  1. WriteAbility Knipvaardighede 
  2. Vlytige Vingers Fyn Motoriese Aktiwiteite
  3. Fyn Motoriese Aktiwiteite vir die ontwikkeling van potloodbeheer.
  4. Fyn Motoriese Kersfees-pret
  5. Kleimatte en aktiwiteite (Bundel) (Nuut bygevoeg)
  6. Alfabet Kleimatte (Nuut bygevoeg)
  7. Pre-writing Tracing (ontluikende skrifpatrone)(Nuut bygevoeg)
  8. Volledige Syfer Pakket (Syferspeletjie nuut bygevoeg)
  9. Skoolgereedheid-Werkboek 1 wat fokus op die volgende afdelings:
  • Liggaamspersepsie
  • Vormpersepsie
  • Syfervorming (Kleimatte en werksvelle)
  • Klankvorming (m.b.v. reënboogklanke vir natrek of gebruik op kleimatte, asook ‘n video vir klankvorming)
  • Ontluikende skrifpatrone en aktiwiteite.
  • Visuele persepsie (aktiwiteite en werksvelle)
  • Ouditiewe persepsie (aktiwiteite en werksvelle)
  • Fynmotoriese-ontwikkeling en knipaktiwiteite (aktiwiteite en video’s)
  • Algemene riglyne vir stimulasie. 

Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit sluit 'n wye verskeidenheid aktiwiteite, werksvelle, video’s in. Kan tuis deur ouers as verryking of deur opvoeders in die klaskamer en terapeute tydens terapiesessies benut word.

info@writeability.co.za.

Nuwe hulpmiddels word gereeld by hierdie pakket gevoeg en is dan ook beskikbaar  aan persone wat reeds die pakket besit, sonder enige addisionele koste. (Growing Bundle)


Customer Reviews

Based on 2 reviews Write a review
WriteAbility Pakket (4 tot 6 jaar)

WriteAbility Pakket (4 tot 6 jaar)

What are you looking for?

Your cart