Digital downloads. Secure payments.

Hasie Hop Klankvorming Pakket

In Stock Unavailable

SKU: 5732470194335

Regular price R 150.00 R 150.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die "Hasie Hop" klankvormingsprogram is ontwikkel om die vorming van die klanke te oefen, wat gelei word deur die vorming van die "hasie hop"-patroon. Dit behels klanke wat deur 'n afwaarts en opwaartse beweging gevorm word en almal in dieselfde...
-17

PRODUCT DETAILS

Die "Hasie Hop" klankvormingsprogram is ontwikkel om die vorming van die klanke te oefen, wat gelei word deur die vorming van die "hasie hop"-patroon. Dit behels klanke wat deur 'n afwaarts en opwaartse beweging gevorm word en almal in dieselfde posisie of oriëntasie begin.

Die korrektebeginen vorming van klanke sal bydra om die omkering van klanke tydens skryf  te voorkom / te verminder. Die program fokus op die aanleer van die korrekte vorming van klanke deur middel van ‘n video / PowerPoint aanbieding en werksvelle en aktiwiteite vir vaslegging. Die program kan deur ouers, terapeute en opvoeders benut word as deel van die onderrigproses, vaslegging tuis en/of terapie.

Program sluit die volgende in:

  •  Video met riglyne vir opvoeder/ouer
  •  PowerPoint aanbieding vir klaskamer. (Kan benut word om eie video te maak)
  •  Muurkaart van die "Hasie Hop" klanke
  •  Gegradeerde werksvelle (klanke en hasie spring-patroon).
  •  Ouditiewe en visuele diskriminasie aktiwiteite om klankvorming en perseptuele vaardighede te oefen

Program is beskikbaar in Engels en Afrikaans.

Hasie Hop Klankvorming Pakket

Hasie Hop Klankvorming Pakket

What are you looking for?

Your cart