Digital downloads. Secure payments.

Gereed Vir Graad 1: Werkboek 1

In Stock Unavailable

SKU: 5837147308191

Regular price R 150.00 R 150.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Skoolgereedheid is 'n proses. Dit verwys na 'n kind se gereedheid om aan die vereistes wat tydens Graad 1, in die formele onderrigstelsel aan die leerder gestel gaan word, te voldoen. Hierdie werkboek is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die...
-86

PRODUCT DETAILS

Skoolgereedheid is 'n proses. Dit verwys na 'n kind se gereedheid om aan die vereistes wat tydens Graad 1, in die formele onderrigstelsel aan die leerder gestel gaan word, te voldoen. Hierdie werkboek is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling.

Die werkboek bestaan uit 'n verskeidenheid werksvelle, aktiwiteite, oefeninge en video’s en fokus op die volgende afdelings:

  • Liggaamspersepsie
  • Vormpersepsie
  • Syfervorming 
  • Klankvorming (m.b.v. reënboogklanke vir natrek of gebruik op kleimatte, asook ‘n video vir klankvorming)
  • Visuele persepsie en Ouditiewe persepsie 
  • Fynmotoriese-ontwikkeling en knipaktiwiteite (aktiwiteite en video’s)
  • Algemene riglyne vir stimulasie.

Hierdie produk is geskik vir Graad RR en Graad R-leerders. Kan tuis deur ouers of in die klaskamer benut word vir vaslegging van bogenoemde ontwikkelingsvaardighede.

Gereed Vir Graad 1: Werkboek 1

Gereed Vir Graad 1: Werkboek 1

What are you looking for?

Your cart