Digital downloads. Secure payments.

Kom ons skryf sinne: Remediërende strategie en aktiwiteite.

In Stock Unavailable

SKU: 7439146287334

Regular price R 130.00 R 130.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Kom ons skryf sinne: Remediërende strategie, werksvelle en aktiwiteite. Hierdie hulpmiddel is saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut, spesifiek vir leerders in die grondslagfase wat sukkel met gebruik van die korrekte leestekens (hoofletters en punte) wanneer hul sinne skryf.   Die strategie...
-61

PRODUCT DETAILS

Kom ons skryf sinne: Remediërende strategie, werksvelle en aktiwiteite.

Hierdie hulpmiddel is saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut, spesifiek vir leerders in die grondslagfase wat sukkel met gebruik van die korrekte leestekens (hoofletters en punte) wanneer hul sinne skryf.  

Die strategie is veral geskik vir leerders met visuele persepsie en ruimtelike beplanningsprobleme en uitdagings ten opsigte van aandag en fokus. Leerders met persepsuele asook aandag en konsentrasie uitdagings, vind dit dikwels moeilik om leestekens tydens skryftake korrek te gebruik. Sinne vloei dikwels “aanmekaar” weens gebrek aan die korrekte gebruik van leestekens.  Hierdie hulpmiddel sluit  ‘n maklike strategie in en kan vir begin sin-skrywers gebruik, of as ‘n remediërende strategie vir leerders met uitdagings benut word. Die strategie  is maklik om aan te leer en toe te pas en sluit verskeie werksvelle en aktiwiteite in . 

Hierdie hulpmiddel sluit die volgende in:

  • Klaskamer strategie
  • Muurkaarte
  • Drukbare werksvelle
  • Bordspeletjies en aktiwiteite.
  • Kontrole lys vir leerders.
  • Kan ook as 'n tuisprogram deur ouers of terapeute gebruik word.  
Kom ons skryf sinne: Remediërende strategie en aktiwiteite.

Kom ons skryf sinne: Remediërende strategie en aktiwiteite.

What are you looking for?

Your cart