Digital downloads. Secure payments.

Klankomruiling: Remediërende Aktiwiteite Vir b/d Verwarring

In Stock Unavailable

SKU: 5668123639967

Regular price R 150.00 R 150.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die ’b’ en ’d’- klankprogram is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die fokus op klankvorming, asook visuele en ouditiewe persepsie-oefeninge om ’b’ en ’d’-verwarring en omkerings te voorkom. Die strokiesprent- video demonstreer ’n 3-stap strategie wat die leerder moet toepas...
-39

PRODUCT DETAILS

Die ’b’ en ’d’- klankprogram is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die fokus op klankvorming, asook visuele en ouditiewe persepsie-oefeninge om ’b’ en ’d’-verwarring en omkerings te voorkom. Die strokiesprent- video demonstreer ’n 3-stap strategie wat die leerder moet toepas elke keer wanneer ’n ’b’ of ’d’ klankie geskryf word. Die korrekte begin en vorming van klanke, sal ook bydra om klankomkering by grondslagfaseleerders te voorkom of te verminder.

Die ’b’ en’d’-hulpmiddel om verwarring uit te skakel: Die program fokus op die aanleer van korrekte klankvorming deur middel van ‘n video/aanbieding en werkvelle vir vaslegging. Die program kan deur ouers, terapeute en opvoeders benut word as deel van die onderrigproses, vaslegging tuis of terapie.

Die produk sluit die volgende in:

  • Video opname vir die leerder
  • Werksvelle 
  • Kleimatte
  • Persepsuele en ouditiewe aktiwiteite.
  • Muurkaarte vir klaskamer
  • Beskikbaar in beide Afrikaans en Engels.

Customer Reviews

Based on 1 review Write a review
Klankomruiling: Remediërende Aktiwiteite Vir b/d Verwarring

Klankomruiling: Remediërende Aktiwiteite Vir b/d Verwarring

What are you looking for?

Your cart