Digital downloads. Secure payments.

Funky Monkey: Leer Speel-Speel Skryf

In Stock Unavailable

Regular price R 20.00 |  Save R -20.00 (Liquid error (sections/product-template.liquid line 215): divided by 0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Funky Monkey speletjies bestaan uit twee maklike aktiwiteite (ouditief en visuele diskriminasie). Dit is gemik op korrekte klankvorming en bied leerders die geleentheid om klankvorming van die klanke wat op die 2 uur posisie begin, te oefen. Hierdie produk vorm...
-101

PRODUCT DETAILS

Funky Monkey speletjies bestaan uit twee maklike aktiwiteite (ouditief en visuele diskriminasie). Dit is gemik op korrekte klankvorming en bied leerders die geleentheid om klankvorming van die klanke wat op die 2 uur posisie begin, te oefen. Hierdie produk vorm deel van die Funky Monkey klankeprogram wat as 'n bundel beskikbaar is.

Beskikbaar in Engels en Afrikaans.

Funky Monkey: Leer Speel-Speel Skryf

Funky Monkey: Leer Speel-Speel Skryf

What are you looking for?

Your cart